Main More is Maandag (eBoek): Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker workout sal gee

More is Maandag (eBoek): Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker workout sal gee

,
5.0 / 5.0
0 comments
Aletté-Johanni Winckler is 2012 se gewildste SA(RIE)-blogger, ’n voorkomskonsultant en stilis vir HUISGENOOT, LIG en INTIEM. In MÔRE IS MAANDAG deel sy haar gewilde SARIE-blogs vol pittige humor oor haar eie issues, kinders en sommer alles wat deel is van ’n vrou se lewe. Sy vertel ook haar lewensverhaal en deel haar diep geloof in haar hemelse Vader. En om alles te kroon, gee sy wonderlike raad oor styl, mode, liggaamvorms en gelaatskleur. Hierdie boek is vir elke vrou – om te weet God is lief vir jou, issues en al. Kom lag en huil saam met jou nuwe vriendin, Aletté-Johanni.
Request Code : ZLIB.IO17909819
Categories:
Year:
2022
Publisher:
Christian Art Distributors Pty Ltd
Language:
Afrikaans
ISBN 10:
1431611190
ISBN 13:
9781431611195
ISBN:
9781431611195, 1431611190
Series:
Alette #1

Comments of this book

There are no comments yet.